KLIK OM TE RSVP

RSVP asseblief teen/voor 01 September 2024.

Ons gaan ons liefde beklink met 'n 'ja' vir altyd!

0
0
Years
:
1
9
0
Days
:
0
5
Hours
:
2
7
Minutes
:
0
6
Seconds
:
0
0
Items

Sorry, the time is up.

Ons liefdesverhaal...

Ons het ontmoet en verlief geraak.

2018

Gaan op vakansie na Sodwana baai.

2019

Het in ons eerste woonstel saam ingetrek.

2021

Ons​ wonderlike dogter, Zane Leigh Davies is gebore en ons het verloof geraak.

2022

Het na Port Elizabeth gereis en ons eie maatskappy begin

2023

Ons gaan trou!

2024

Trou besonderhede

Trou lokaal adres:

Kameeldoringkamp Lokaal, Perseel 3M13, Hartswater, Noord-Kaap, 8570. Sien asb onder is pen-posisie

Kleredrag:

Ons kleredragkode is semi-formeel.

Kos en drinkgoed:

Na die seremonie sal daar Canapés en 'n kontantkroeg beskikbaar wees. Die aandete sal tydens die onthaal bedien word.

Kinders:

Kinders van alle ouderdomme is welkom. Neem asseblief kennis dat alle kinders wat bywoon RSVP moet wees.

Kan ek 'n ekstra gas saambring?

Ongelukkig, as gevolg van lokaal beperkings, kan ons nie ekstra gaste akkommodeer nie. Ons waardeer U samewerking. Neem asseblief kennis dat alle kinders wat bywoon ge-RSVP moet wees.

oNS TROU SPAN

Ontmoet ons familie en vriende wat saam met ons die paadjie afstap.
(Klik op die skuif sleutel)

Tydlyn

Seremonie

Neem asseblief U plek om 15:00nm vir 15:30nm.

Vingerhappies

Daar sal vingerhappies bedien word na die seremonie om 16:45nm. ’n Kontantkroeg sal beskikbaar wees sodra die seremonie afgehandel is.

Onthaal

Die verigtinge van die onthaal sal begin 18:30nm. Raadpleeg asseblief die tafeltoewysingsbord om jou sitplek te vind.

Ons foto galery